Old age is not a burden to manage but a gift to cherish

Oudtshoorn, 28 July 2026 – The World Day for Grandparents and the Elderly this year reached its sixth ‘celebration,’ gradually becoming an established fixture in the life of the Church.

“It is not enough to organize services; we must build relationships.” Only in this way can “the certainty of not being forgotten by God” become “the daily experience of not being forgotten by one’s parish and one’s family.” These are the words of Vittorio Scelzo, an official of the Dicastery for Laity, Family and Life and head of its pastoral care of the elderly, reflecting on the six years since the institution of the World Day dedicated to grandparents and the elderly.

This year The World Day for Grandparents and the Elderly was celebrated on Sunday, 26 July, the feast of Saints Joachim and Anne, the parents of the Blessed Virgin Mary —i n other words, “Jesus’ grandparents.”

Die Wêrelddag vir Grootouers en Bejaardes het vanjaar sy sesde ‘viering’ bereik en is geleidelik besig om ’n gevestigde gebeurtenis in die lewe van die Kerk te word.

“Dit is nie genoeg om dienste te organiseer nie; ons moet verhoudings bou.” Slegs op hierdie manier kan “die sekerheid dat ’n mens nie deur God vergeet word nie” ’n “daaglikse ervaring word van nie vergeet te word deur ’n mens se parogie en familie nie.” Dit is die woorde van Vittorio Scelzo, ’n amptenaar van die Dikasterie vir Lekelikes, Gesin en Lewe en hoof van die pastorale sorg vir bejaardes, wat besin oor die ses jaar sedert die instelling van die Wêrelddag wat aan grootouers en bejaardes toegewy is.

Vanjaar is die Wêrelddag vir Grootouers en Bejaardes gevier op Sondag, 26 Julie, die fees van die heiliges Joachim en Anna, die ouers van die Heilige Maagd Maria — met ander woorde, “Jesus se grootouers.”



Discover more from Diocesis Oudtshoornensis

Subscribe to get the latest posts sent to your email.