Oudtshoorn, 18 July 2026 – Have you ever looked at the vestments ordinarily worn by the Holy Father and wondered what the meaning thereof, if any, is?
The Pope’s white cassock has 33 buttons: One for each year of Christ’s life.
The pallium around his shoulders is woven from the wool of two lambs blessed on the feast of Saint Agnes. The pallium is pinned with three needles representing the nails of the Cross.
The zucchetto, the small white skullcap, marks him as a bishop among bishops.
None of this is fashion.
Every element is theology made visible





Het jy al ooit na die gewade geloer wat die Heilige Vader gewoonlik dra en gewonder wat die betekenis daarvan, indien enige, is?
Die Pous se wit soutane het 33 knope: een vir elke jaar van Christus se lewe.
Die pallium om sy skouers is geweef uit die wol van twee lammers wat op die fees van Sint Agnes geseën is. Die pallium word vasgesteek met drie spelde wat die spykers van die Kruis verteenwoordig.
Die zucchetto, die klein wit kalotjie, merk hom as ’n biskop onder biskoppe.
Niks hiervan is mode nie.
Elke element is teologie wat sigbaar gemaak word.

Leave a Reply