THE JOY OF GIVING – TIME, TALENT & TITHE
Fundraising to enable the local Church to provide future Shepherds & to take care of her living Shepherds is absolute necessary.
The Diocesan Development Fund, the Priests’ Health and Retirement Fund and the Seminary Fund were set up to look after the unique and real needs of the Diocese of Oudtshoorn as a whole, especially the training of future priests and the care of her retired priests, a moral imperative and our Christian duty.
DIE VREUGDE VAN DEEL – TYD, TALENT & TIENDE
Fondsinsameling om die plaaslike Kerk in staat te stel om toekomstige Herders te voorsien en om na haar lewende Herders om te sien, is noodsaaklik.
Die Bisdomlike Ontwikkelingsfonds, die Priester Gesondheid en Aftreefonds en die Seminariefonds is gestig om na die unieke en werklike behoeftes van die Bisdom Oudtshoorn as geheel en dan veral die opleiding van toekomstige priesters en die versorging van haar afgetrede herders om te sien; ‘n morele noodsaaklikheid en ons Christelike plig wat nagekom moet word.
