The Southern African Catholic Bishops gather in Plenary

Oudtshoorn, 5 August 2026 – The Catholic Bishops of Botswana, Eswatini and South Africa are gathered at Khanya House in Pretoria for the Southern African Catholic Bishops’ Conference (SACBC) August Plenary Session, taking place from 3–7 August 2026. The week-long meeting brings together the Bishops to pray, discern and deliberate on matters affecting the life and mission of the Church in the region.

The session includes reports from the Secretary General and various SACBC departments, discussions on Christian formation, social action, clergy, laity, marriage and family life, youth, ecumenism, evangelisation and finance, as well as collegial sessions dedicated to reflection and decision-making. The plenary will also include the blessing of a memorial plaque of the 75th anniversary of the establishment of the Hierarchy in Southern Africa, and conclude with the adoption of resolutions to guide the Conference’s pastoral priorities and mission.

Die Katolieke Biskoppe van Botswana, Eswatini en Suid-Afrika het te Khanya-huis in Pretoria byeengekom vir die Suid-Afrikaanse Katolieke Biskoppekonferensie (SACBC) se Augustus Algemene Vergadering, wat plaasvind van 3–7 Augustus 2026. Die weeklange vergadering bring die Biskoppe saam om te bid, te onderskei en te beraadslaag oor sake wat die lewe en sending van die Kerk in die streek raak.

Die sessie sluit in verslae van die Sekretaris-generaal en verskeie SACBC-afdelings, besprekings oor Christelike vorming, sosiale aksie, Godgewydes, leke, huwelik en gesinslewe, jeug, ekumenisme, evangelisasie en finansies, sowel as kollegiale sessies wat toegewy word aan nadenke en besluitneming. Die algemene vergadering sal ook die seën van ’n gedenkplaat vir die 75ste herdenking van die oprigting van die Hiërargie in Suider-Afrika insluit, en afsluit met die aanvaarding van resolusies om die Konferensie se pastorale prioriteite en sending te rig.



Discover more from Diocesis Oudtshoornensis

Subscribe to get the latest posts sent to your email.