
Oudtshoorn, 12 September 2026 – Kenneth en Lynette Williamson van die Bisdomlike Gesins- en Familielewe-bediening het hierdie naweek in Harare, Zimbabwe gaan hand by sit met die aanbieding van die eerste Retrouvaille naweek vir egpare in dié land na meer as 20 jaar se afwesigheid. 12 Egpare, Godgewydes, priesters en selfs Biskoppe woon die naweek by om die program en die metodologie van Retrouvaille beter te verstaan en te bemark.
Die eerste plaaslike Retrouvaille naweek in die Bisdom Oudtshoorn is hierdie jaar oor die naweek van 24 tot 26 Julie aangebied en was uiters goed ontvang.
Kenneth and Lynette Williamson of the Diocesan Family Life Ministry assisted this past weekend in Harare, Zimbabwe with the presentation of the first Retrouvaille weekend for couples in that country after more than 20 years of absence. Twelve couples, consecrated persons, priests and even bishops attended the weekend to gain a better understanding of the programme and methodology of Retrouvaille and to help promote it.
The first local Retrouvaille weekend in the Diocese of Oudtshoorn was held earlier this year over the weekend of 24 to 26 July and was extremely well received.

Leave a Reply