Oudtshoorn, 14 March 2026 – The Diocesan Family Life Movement Coordinating Couple and Chaplain, announced the“Pray for Peace gathered around the Blessed Virgin-campaing” in a letter dated 15 January 2026 with the campaign kick-off date that was set for Sunday, 15 February across the three Deaneries in our Diocese.
In the Central Deanery the statue of Our Lady has been hosted by St Nicholas of Flüe and Queen of Peace Parish and today, has been officially passed on to the Cathedral parish of St Saviour where she will be hosted by parish families for the next few weeks, before being passed on to the parish of St Conrad of Parzham in Dysselsdorp.

A Taylor-Harmse
Die Bisdom se Gesinslewe-Beweging se Koördinerende Egpaar en Kapelaan het die “Bid vir Vrede rondom die Heilige Maagd”-veldtog aangekondig in ’n brief gedateer 15 Januarie 2026, met die afskopdatum wat vasgestel is vir Sondag 15 Februarie, regoor die drie dekanate van ons Bisdom.
In die Sentraal-Dekanaat is die beeld van Ons Liewe Vrou gehuisves deur die St. Nikolaas van Flüe en Koningin van Vrede-parogie, en is vandag amptelik oorgedra aan die Katedraalparogie van St. Saviour, waar sy vir die volgende paar weke deur parogiefamilies gehuisves sal word, voordat sy verder oorgedra word na die parogie van St. Conrad van Parzham in Dysselsdorp.

Leave a Reply