‘n Noveen vir die Skeppingseisoen 2024


Oudtshoorn, 25 September 2024: Vanaf vandag en vir die volgende 9 dae (tot en met die Fees van St Franciskus van Assisi) word u uitgenooi om daagliks saam te bid vir God se Skepping en ons rol in haar behoud en vernietiging. Die gebede vir die 9 dae kan u hieronder vind.


·

Comments

Leave a Reply